Announcments
Riana van Wyk wil al haar getroue ondersteuners 'n voorspoedige 2012 toebid. Dit is haar gebed dat almal wat God dien met hart en siel, in die nuw jaar 'n dieper dimensie van intimiteit met God sal ervaar. Sy sien uit na n nuwe jaar vol opwinding om in Sy diens gebruik te word tot die uitbreiding van Sy Koninkryk!


